Nagum 2:8-10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

8. (2:9) Alhoewel Ninveh soos ’n poel water was regdeur haar dae, nou vlug hulle: “Stop, stop,” maar niemand draai terug nie.

9. (2:10) Plunder die silwer! Plunder die goud, want daar is geen einde aan die skatte nie; rykdom van elke soort begeerlike voorwerp!

10. (2:11) Sy is leeg gemaak! Ja, sy is verlate en verwoes! Binnestes smelt en knieë klap, angs is in die hele liggaam en al die gesigte word bleek!

Nagum 2