Mattityahu 9:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle het ’n verlamde, wat bedlêend was, na Yeshua gebring. Toe Yeshua hulle vertroue sien, sê Hy aan die verlamde: “Wees bemoedig seun, jou sondes is vergewe.”

Mattityahu 9

Mattityahu 9:1-5