Mattityahu 8:32 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Yeshua sê vir hulle: “Gaan!” Toe gaan hulle uit en gaan in die trop varke in en toe storm die hele trop varke van die krans af in die meer in en vrek in die water.

Mattityahu 8

Mattityahu 8:24-34