Mattityahu 26:74-75 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

74. Toe begin hy vloek en sweer: “Ek ken die Man nie.” Dadelik het die haan gekraai

75. en Kefa het die woord van Yeshua onthou wat Hy vir hom gesê het: “Voordat die haan kraai, sal jy My drie maal ontken” en hy het buitentoe gegaan en bitterlik gehuil.

Mattityahu 26