Mattityahu 26:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Dit was nadat Yeshua al hierdie dinge klaar gesê het dat Hy vir Sy studentevolgelinge sê:

2. “Julle weet oor twee dae is die Pesag en die Seun van die mens sal oorgelewer word om gekruisig te word.”

Mattityahu 26