Mattityahu 25:19-21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

19. Ná ’n lang tyd het die slawe se meester gekom en hulle rekenings uitgewerk

20. en die een wat die vyf talente ontvang het, kom en bring nog vyf talente en sê: ‘My meester, vyf talente het u vir my gegee; ek het nog vyf talente bygevoeg’

21. en sy meester sê vir hom: ‘Goed so, goeie en betroubare slaaf, oor ’n bietjie was jy betroubaar, oor baie sal ek jou aanstel. Gaan in in die vreugde van jou meester.’

Mattityahu 25