Mattityahu 25:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. “Dan sal die Koninkryk van die hemel wees soos tien maagde wat hulle lampe gevat en uitgegaan het om die bruidegom en bruid te ontmoet,

2. maar vyf van hulle was wys en vyf was dwaas.

3. Die wat dwaas was, het hulle lampe gevat en nie olie saamgevat nie,

Mattityahu 25