Mattityahu 24:49-51 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

49. en hy sy medeslawe begin slaan en saam met die dronkaards eet en drink,

50. dan sal die meester van daardie slaaf op ’n dag kom dat hy dit nie verwag nie en op ’n uur wat hy nie weet nie

51. en hy sal hom vreeslik slaan en sy deel sit by die toneelspelers van vals karakters. Daar sal ’n gehuil wees en gekners van tande.”

Mattityahu 24