Mattityahu 22:2-4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

2. “Die Koninkryk van die hemel is soos ’n koning wat ’n huweliksfees vir sy seun voorberei

3. en sy slawe uitgestuur het om die genooides na die huweliksfees te roep en hulle het gekies om nie te kom nie.

4. Weer het hy ander slawe uitgestuur met die boodskap: ‘Sê vir die genooides: “Let op, my feesmaal is voorberei, my beeste en vetgemaakte vee is geslag en alles is gereed! Kom na die huweliksfees”.’

Mattityahu 22