Mattityahu 20:29-31 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

29. Toe Yeshua uit Yerigo uitgaan, het ’n groot skare mense saam met Hom gegaan

30. en let op, twee blindes het langs die pad gesit en toe hulle hoor dat Yeshua verbygaan, skreeu hulle uit en sê: “Ons Meester, gee om vir ons, Seun van Dawid!”

31. Die skare het hulle bestraf dat hulle moes stilbly, maar hulle het al harder geskreeu en gesê: “Ons Meester, gee om vir ons, Seun van Dawid!”

Mattityahu 20