Mattityahu 18:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. In daardie tyd het die studentevolgelinge na Yeshua gekom en gesê: “Wie is regtig die grootste in die Koninkryk van die hemel?”

2. Yeshua roep ’n seun en laat hom tussen hulle staan

3. en Hy sê: “Waarlik, Ek sê vir julle, as julle nie verander en soos kinders word nie, sal julle nie in die Koninkryk van die hemel ingaan nie!

Mattityahu 18