Mattityahu 15:38-39 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

38. en die wat geëet het, was vier duisend mans, sonder die vroue en kinders.

39. Hy het die mense weggestuur, in die skuit geklim en in die gebied van Migdala gekom.

Mattityahu 15