Mattityahu 13:27 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die diensknegte van die meester van die huis het na hom toe gekom en vir hom gesê: ‘Ons meester, let op, het u dan nie goeie saad in u land gesaai nie? Waar kom die darrel dan vandaan?’

Mattityahu 13

Mattityahu 13:19-33