Mattityahu 13:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Daardie selfde dag het Yeshua uit die huis uitgegaan en langs die see gaan sit

2. en ’n groot groep mense het by Hom bymekaargekom sodat Hy in ’n boot geklim en gaan sit het en die hele skare mense het op die strand gestaan.

3. Hy het baie dinge deur vergelykende stories aan hulle vertel en gesê: “Let op, ’n saaier het uitgegaan om te saai

Mattityahu 13