Mattityahu 12:13-16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

13. Toe sê Hy vir daardie man: “Steek jou hand uit!” Hy het dit uitgesteek en dit is genees, net soos die ander een.

14. Die Fariseërs het uitgegaan en vergader teen Hom, om Hom te vernietig,

15. maar Yeshua het dit geweet en Hy het daarvandaan onttrek en ’n groot klomp mense het saam met Hom gegaan en Hy het hulle almal gesond gemaak

16. en hulle gewaarsku om Hom nie bekend te maak nie

Mattityahu 12