Mattityahu 11:15-17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

15. Wie ook al ’n oor het wat wil hoor, laat hom hoor,

16. maar waarmee sal Ek hierdie geslag vergelyk? Dit is net soos kinders wat in die strate sit en na hulle maats roep

17. en sê: ‘Ons het vir julle gesing en julle het nie gedans nie; ons het vir julle gehuil en julle het nie getreur nie,’

Mattityahu 11