Mattityahu 10:41-42 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

41. Wie ook al ’n profeet ontvang in die Outoriteit en Karakter (Naam) van die Profeet, sal ’n beloning van die Profeet ontvang en wie ’n onskuldige ontvang in die Outoriteit en Karakter van die Onskuldige, sal ’n beloning van die Onskuldige Een ontvang

42. en elkeen wat vir een van hierdie kleintjies net ’n koppie koue water gee om te drink, volgens die karakter en outoriteit van ’n studentevolgeling, dit is waar, Ek sê vir julle, hy sal nie sy beloning verloor nie.”

Mattityahu 10