Markos 7:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Die Fariseërs en leraars van die wet, wat van Yerushalayim af gekom het, het by Hom bymekaargekom

2. en gesien dat sommige van Sy studentevolgelinge met seremonieel ongewaste hande brood eet en daarmee fout gevind,

Markos 7