Markos 6:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Hy het daarvandaan weggegaan en in die dorp gekom en Sy studentevolgelinge het by Hom gebly.

2. Toe dit Shabbat word, begin Hy om in die bymekaarkomplek te leer en baie wat Hom gehoor het, was verwonderd en sê: “Waar kry Hy hierdie dinge en watter wysheid is aan Hom gegee dat sulke wonderwerke deur Sy hande gedoen kan word?

Markos 6