Markos 15:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dadelik in die oggend, het die leierpriesters vergadering gehou saam met die oudstes, die leraars van die wet en die hele Raad. Hulle het Yeshua vasgebind, Hom gebring en aan Pilatos oorgelewer.Mat 27:11; Luk 22:70; Luk 23:3

Markos 15

Markos 15:1-10