Markos 12:40-42 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

40. hulle wat die huise van die weduwees verslind (opeis) as ’n offerande en hulle gebede lank uitrek. Hulle sal ’n groter oordeel ontvang.”

41. Toe Yeshua naby die skatkamer gaan sit, sien Hy hoe die mense geld in die skatkamer ingooi en baie rykes het baie ingegooi.

42. Daar kom een arm weduwee en gooi twee klein geldstukkies in, wat saam, ’n quadrans is.

Markos 12