Markos 11:19-21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

19. Toe dit aand word, het hulle uitgegaan, buitekant die stad

20. en in die oggend toe hulle verbygaan, sien hulle die vyeboom: verdroog van die wortels af

21. en Shim’on het onthou en vir Hom gesê: “Leermeester, let op, die vyeboom wat U vervloek het, is verdroog.”

Markos 11