Markos 1:31-33 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

31. Hy gaan na haar toe, vat haar hand, lig haar op en dadelik het die koors haar verlaat en sy het hulle bedien.

32. In die aand toe die son ondergegaan het, het hulle almal na Hom toe gebring wat siek en deur demone beheer was

33. en die hele dorp het by die deur bymekaargekom.

Markos 1