Mal'akhi 2:16-17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

16. want Ek haat egskeiding,” sê יהוה, die God van Yisra’el “en hom wat dit wat verkeerd is met sy kleed bedek,” sê יהוה-Tzva’ot. “Neem julle dan jul gees in ag dat julle nie verraderlik optree nie.”

17. Julle het יהוה vermoei met julle woorde. Nogtans vra julle: “Waarmee vermoei ons Hom?” Deurdat julle sê: “Elkeen wat boosheid doen, is goed in die oë van יהוה en Hy is bly oor hulle;” of, “waar is die God van regverdige oordeel?”

Mal'akhi 2