Luka 9:1-4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Yeshua roep die twaalf en gee aan hulle krag en outoriteit oor al die demone en siektes om die siektes gesond te maak

2. en Hy het hulle uitgestuur om die Koninkryk van God te verkondig en die siekes gesond te maak

3. en vir hulle gesê: “Vat niks saam nie; geen staf of beursie vir die pad, of brood of geld nie en moenie twee kledingstukke by julle hê nie.

4. In watter huis julle ook mag ingaan, bly dáár en gaan van dáár af uit

Luka 9