Luka 22:68-71 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

68. en ook as Ek vra, sal julle My nie antwoord of loslaat nie.Ps 110:1

69. Van nou af aan sal die Seun van die mens sit aan die regterhand van Die Krag (HaG’vurah) van God,”

70. Hulle vra almal: “Is U daarom die Seun van God?” Yeshua sê vir hulle: “Julle sê self אנא אנא - Ek is, was, sal wees Wie Ek is, was, sal wees.”

71. Hulle het gesê: “Hoekom het ons nog getuies nodig, want ons het dit self uit Sy mond gehoor.”

Luka 22