Luka 22:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Die Fees van Ongesuurde Brode, wat ook Pesag genoem word, was naby

2. en die leierpriesters en die leraars van die wet het ’n manier gesoek om Hom dood te maak, maar hulle was bang vir die mense.

3. Die teëstander het in Y’hudah, wat K’riot genoem word en een van die twaalf was, ingegaan

Luka 22