Luka 19:1-4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Toe Yeshua Yerigo ingegaan het en besig was om deur te loop,

2. het ’n sekere man met die naam van Zakkai, ’n ryk man en hoof van die belastinggaarders,

3. begeer om te sien wie Yeshua was, maar as gevolg van die mense kon hy nie, want Zakkai was kort.

4. Hy het vooruit gehardloop en in ’n wildevyeboom geklim sodat hy Yeshua kon sien, want Hy sou daar verbygaan.

Luka 19