Luka 18:35-37 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

35. Terwyl hulle Yerigo nader, sit daar ’n sekere blinde man langs die pad en bedel.

36. Toe hy ’n skare mense hoor verbygaan, vra hy wie dit is.

37. Hulle sê vir hom: “Yeshua, van Natzeret, gaan verby.”

Luka 18