Luka 18:20-23 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

20. Jy ken die opdragte:

21. Hy sê vir Hom: “Al hierdie dinge gehoorsaam ek van my kinderdae af.”

22. Toe Yeshua dit hoor, antwoord Hy hom: “Nog een ding kom jy kort; verkoop alles wat jy het en gee dit vir die armes en jy sal ’n skat in die hemel hê; kom dan hier, volg My.”

23. Toe hy dit hoor, het hy diep bedroef geword, want hy was baie ryk.

Luka 18