Luka 17:17-20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

17. Yeshua antwoord en sê: “Is daar nie tien wat rein geword het nie en waar is die nege?Rom 1:21

18. Het hulle nagelaat om eer, lof en aanbidding aan God te kom gee, behalwe hierdie vreemdeling?”

19. Hy sê vir hom: “Staan op en gaan; jou vertroue het jou genees.”

20. Toe sommige Fariseërs hom vra wanneer die Koninkryk van God kom, het Hy hulle geantwoord en gesê: “Die Koninkryk van God kom nie sigbaar nie

Luka 17