Levitikus 9:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Dit het gebeur dat op die agtste dag Moshe vir Aharon, sy seuns en die oudstes van Yisra’el geroep het

2. en vir Aharon gesê het: “Vat vir jouself ’n bulkalf as sondoffer en ’n ram as brandoffer, altwee sonder gebrek en offer hulle voor יהוה.”

Levitikus 9