Levitikus 7:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
1. Nou hierdie is die wet van die oortredingsoffer: dit is heeltemal afgesonder.
2. Op die plek waar hulle die brandoffer slag, moet hulle die oortredingsoffer slag en sy bloed moet rondom teen die altaar gesprinkel word.Open 6:9,10