Levitikus 25:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. יהוה het met Moshe gepraat op die berg Sinai en gesê:

2. “Praat met die seuns van Yisra’el en sê vir hulle: ‘Wanneer julle in die land inkom wat Ek julle gee, moet die land ’n Shabbat hê vir יהוה.

Levitikus 25