Levitikus 22:31-33 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

31. Hou My opdragte en doen dit. Ek is יהוה.

32. Julle sal nie My Afgesonderde Naam (Karakter en Outoriteit) onteer nie, maar Ek sal afgesonder behandel word onder die seuns van Yisra’el. Ek is יהוה, wat julle afsonder,

33. wat julle uit die land van Mitzrayim uitgebring het om vir julle ’n God te wees. Ek is יהוה.”

Levitikus 22