Levitikus 21:19-21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

19. of ’n man wat ’n gebreklike voet of hand het,

20. of wat ’n boggel het of ’n dwerg of wat ’n vlek in sy oog het of skurfte of uitslag het of vergruisde skaamdele het.

21. Geen man uit die nageslag van Aharon, die priester, aan wie ’n liggaamsgebrek is, mag naderkom om die offers deur vuur tot יהוה te offer nie. ’n Liggaamsgebrek is aan hom; hy mag nie nader kom om die kos van sy God te offer nie.

Levitikus 21