Levitikus 19:1-4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. יהוה het met Moshe gepraat en gesê:

2. “Praat met die hele vergadering van die seuns van Yisra’el en sê vir hulle: ‘Julle moet afgesonderd wees, want Ek, יהוה, julle God, is Afgesonderd.1 Kef 1:15,16

3. Elkeen moet sy moeder en sy vader respekvol vrees en My Shabbatte hou. Ek is יהוה, julle Magtige God.Eks 20:12

4. Moenie na die afgode toe draai nie en maak vir julle geen gegote gode nie. Ek is יהוה, julle Magtige God.

Levitikus 19