Levitikus 18:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die naaktheid van jou suster, die dogter van jou vader of die dogter van jou moeder, of sy in die huis of buitekant gebore is, haar naaktheid mag jy nie ontbloot nie.

Levitikus 18

Levitikus 18:3-13