Levitikus 14:55-57 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

55. oor melaatsheid van klere en huise

56. en oor swelsels, uitslag en helder vlekke,

57. om te leer wanneer iets onrein en wanneer iets rein is. Dit is die wet aangaande melaatsheid.”

Levitikus 14