35. maar as die skurwe plek oor die vel versprei nadat hy rein verklaar is,
36. moet die priester dit ondersoek en let op, as die skurwe plek oor die vel versprei het, dan hoef die priester nie na die geel hare te soek nie; hy is onrein,
37. maar as die skurwe plek lyk asof dit dieselfde gebly en donker hare daarop gegroei het, dan is die skurwe plek gesond. Hy is rein en die priester moet hom rein verklaar.
38. As ’n man of vrou in die vel van hulle vlees helder wit vlekke het