Klaagliedere 3:63-66 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

63. Let op, ek verstaan hulle gedrag en hulle optrede, as gevolg van hulle planne.

64. Gee vir hulle terugbetaling, o יהוה, volgens die werke van hulle hande.

65. Gee vir hulle smart van verstand, wil en emosie, laat hulle onderdrukking hul agtervolg.

66. Vernietig hulle in U woede van onder U hemel, יהוה.

Klaagliedere 3