Klaagliedere 3:49-52 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

49. Al ons vyande praat boos teen ons,

50. vrees en bewing kom oor ons, ’n strik en vernietiging.

51. Ek huil ernstig oor die vernietiging van die dogters van my stad.

52. My vyande het my sonder oorsaak gejag soos ’n voël;

Klaagliedere 3