Klaagliedere 3:19-23 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

19. Onthou my teistering en my tugtiging, die bitterheid en smart.

20. Onthou en herstel my lewe.

21. Hieraan herinner ek my gedagtes; daarom het ek versekerde verwagting in God.

22. Die sagte goedheid van יהוה hou sekerlik nooit op nie en Sy liefdevolle omgee faal nooit nie;

23. hulle is nuut, elke oggend; U getrouheid is groot.Heb 11:1-2

Klaagliedere 3