Klaagliedere 2:20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Kyk, o יהוה en let op aan wie U so gedoen het! Sal die vroue hulle vrug eet, sal die kinders plat op die grond lê weens hongersnood? Sal die priester en die profeet in die Afgesonderde Plek van יהוה gedood word?

Klaagliedere 2

Klaagliedere 2:16-22