Klaagliedere 1:16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Oor hierdie dinge huil ek, my oog loop in trane, want die Vertrooster wat my lewe moet verkwik, is ver van my; my seuns is verlate omdat die vyand oorwin.

Klaagliedere 1

Klaagliedere 1:8-22