Iyov 8:16-20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

16. Hy is soos groen gras voor die son en sy wortels sal in grond rus wat weggespoel sal word.

17. Hy sal sy huis sien as ’n hoop klippe.

18. As hy ontwortel word uit sy plek, dan sal hy Hom ontken en sê: “Ek het U nie gesien nie.”

19. Let op, dit is Hy wat al sy lewenswyses ondersoek en vanuit die grond sal ander uitspruit!

20. Let op, God sal nie die opregte man verwerp en ook nie boosdoeners help

Iyov 8