Iyov 41:21-24 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

21. Uit sy neusgate kom rook, soos die vlam wat versprei rondom ’n pot.

22. Sy asem steek kole aan en ’n vlam kom uit sy mond.

23. Hy het groot krag in sy nek en vir hom is vrees soos om te dans.

24. Sy vleis is goed, vet en goed versorgd.

Iyov 41