Iyov 41:15-19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

15. Wie kan die deur van sy mond oopmaak? Sy tande is verskriklik, reg rondom.

16. Sy mond is vasgebind en stewig toe, soos met ’n seël.

17. Sy tande is so naby aan mekaar dat geen lug tussen hulle kan kom nie.

18. Hulle is vas, een aan die ander, hulle sit aan mekaar vas sodat hulle nie geskei kan word nie.

19. Sy voorkoms is vol lig en sy oë is soos die strale van die sonsopkoms.

Iyov 41