Iyov 41:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Kan jy die livyatan met ’n hoek vang, of hom, met ’n tou in sy mond, uittrek?

2. Kan jy ’n toom in sy mond sit, of sy kakebeen met ’n doring deurboor?

3. Sal hy jou baie smeek of vleiende woorde met jou praat?

Iyov 41