Iyov 38:17-19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

17. Is die poorte van die dood aan jou openbaar, of het jy die poorte van die skaduwee van die dood gesien?

18. Het jy die hele breedte van die aarde gesien? Verklaar aan My, as jy dit alles weet:

19. waar is die blyplek van die lig en waar is die duisternis?

Iyov 38